Welkom

Hallo, ek is Amanda Wait.

Ek hoop jy geniet jou tyd op hierdie blad en word geseën deur die woord van God. Mag jy bemoedig hier weggaan en soms praat God se woord hard met ons, maar altyd in liefde en ek hoop dat wanneer dit gebeur, jy sal luister na God. 
Ek laat altyd alles wat ek op hierdie blad plaas, eerste tot my hart spreek en bid ook altyd voor enigiets hier geplaas word, want God lei my wat om te pos, deur Sy woord.
Julle is baie welkom om kommentaar te lewer en die plasings te deel.
So ek sal dit baie waardeer as julle darem soms kom deelneem op die blog.

BAIE DANKIE DAT U
JESUS IS MY ROTS
VOLG.


Wees geseënd
In
Jesus se Heilige Naam
en
mag Sy shalom met jou wees.

Amanda Wait