Wys tans plasings met die etiket kalmeer storm. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket kalmeer storm. Wys alle plasings

Woensdag, Julie 17, 2024

Die Storm Binne Jou

♡~•~♡~•~🩷🄹🄴🅂🅄🅂🩷~•~♡~•~♡

Jesus Kan die Storm
Binne Jou Kalmeer

PSALMS 62:6-9 AFR83‬
⁶ Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek.
⁷ Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek stewig staan.
⁸ God is my redding en my krag. Hy is my rots, my sterkte, God is my toevlug.
⁹ Vertrou altyd op Hom, my volk, stort julle hart voor Hom uit! God is vir ons 'n toevlug. Sela

📖 Bybel

🎵  Lied  🎵

♡~•~♡~•~🩷🄹🄴🅂🅄🅂🩷~•~♡~•~♡