Wys tans plasings met die etiket oop hand. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket oop hand. Wys alle plasings

Saterdag, Augustus 25, 2018

'n Oop hand

Geseรซnde dag vir julle in Jesus.๐Ÿค—♥️
Mag Vader julle en julle families bewaar van die bose. Dankie Here Jesus.๐Ÿ™♥️๐Ÿ•Š️

Ons moet mekaar as gelowiges help waar daar 'n behoefte is. Ons moet 'n oop hand hรช vir mekaar en gee binne ons vermoรซ, soos ons Here ons geseรซn en voorspoedig gemaak het en Hy sal in elke behoefte van ons ryklik voorsien.
Werp jou brood op die water, eendag kry jy dit terug.
Dit wys ook ons dra goeie vrug en ons beloning wag vir ons in die hemel.♥️
๐Ÿ•Š️๐Ÿ‡๐Ÿ‘๐Ÿ•Š️๐Ÿ‡๐Ÿ‘๐Ÿ•Š️๐Ÿ‡๐Ÿ‘๐Ÿ•Š️๐Ÿ‡๐Ÿ‘๐Ÿ•Š️๐Ÿ‡๐Ÿ‘๐Ÿ•Š️
Ook toe ek in Tessalonika was, het julle meer as een maal iets vir my behoeftes gestuur.
Dit gaan vir my egter nie om die gawe nie, maar om die vrug daarvan: daardeur word julle self ryker.
Maar ek het alles ontvang en ek het meer as genoeg. Noudat ek van Epafroditos ontvang het wat julle gestuur het, het ek alles wat ek nodig het.
Julle gawe is voor God 'n offer met lieflike geur, vir Hom aanneemlik en welgevallig.
En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus.
Aan ons God en Vader behoort die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen.
FILIPPENSE 4:16‭-‬20

Werp jou brood op die water, eendag kry jy dit terug.
PREDIKER 11:1