Shalom heiliges van God.ðĪðð
God beskerm ons, Hy koester ons, sy uitverkorenes. In Hom sal ons nooit val nie. Soos 'n Herder wat voor ons uit gaan, dra God ons vir ewig in sy arms! Halleluyah! Amen. Dankie Abba Vader, dankie Here Jesus.ðĨ°ððððĶĒðĪð