Shalom heiliges van God.π€ππ
God beskerm ons, Hy koester ons, sy uitverkorenes. In Hom sal ons nooit val nie. Soos 'n Herder wat voor ons uit gaan, dra God ons vir ewig in sy arms! Halleluyah! Amen. Dankie Abba Vader, dankie Here Jesus.π₯°ππππ¦’π€π