Wys tans plasings met die etiket bekommernisse. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket bekommernisse. Wys alle plasings

Donderdag, Augustus 01, 2024

Hernu Jou Denke

 ♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡

Hernu Jou Denke

1 Petrus 5:7 AFR83
Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle. 

Filippense 4:13
Ek is tot alles in staat deur Hom [Christus] wat my krag gee. 

Romeine 12:2
Julle moenie aan hierdie sondige wΓͺreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.

Hernu jou denke deur hoop te vind in God se woord.

Gebed:
“Here, dankie dat U my krag gee om alle toestande te trotseer—insluitend angs. Ek bid dat wanneer ek voel hoe angs insluip, ek krag sal vind in die waarhede in u Woord. Mag U woorde my in angstige oomblikke met hoop vervul. Mag hulle lig skyn in die donker van vrees en hartseer. En mag hulle waarhede elke leuen verjaag, elke gedagte wat nie van U is nie. In Jesus’ se naam, bid ek. Amen."

(Gebed deur 'American Bible Society')

πŸ“– Bible

🎡  Song  🎡

β„Ή️Lees 'Praying Through Anxiety' Leesplan deur American Bible Society beskikbaar op Youversion  Bybel toep. (bible.com)
♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡


Donderdag, Julie 18, 2024

Bekommernisse Buite Beheer

 ♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡

Wanneer Bekommernis Buite Beheer Raak, Gee Dit Alles Vir Jesus

1 PETRUS 5:7 AFR83‬
[7] Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle. 

MATTEUS 6:25-34 AFR83‬
[25] “Daarom sΓͺ Ek vir julle: Moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle moet eet of drink nie, of oor julle liggaam, oor wat julle moet aantrek nie. Is die lewe nie belangriker as kos en die liggaam as klere nie? 

[26] Kyk na die wilde voΓ«ls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie; julle hemelse Vader sorg vir hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie? 

[27] Trouens, wie van julle kan deur hom te bekommer sy lewe met een enkele uur verleng? 

[28] En wat bekommer julle julle oor klere? Let op hoe groei die veldlelies: hulle swoeg nie en hulle maak nie klere nie.

 [29] Maar Ek sΓͺ vir julle: Selfs Salomo in al sy prag was nie geklee soos een van hulle nie. 

[30] As God dan die gras van die veld, wat vandag nog daar is en mΓ΄re verbrand word, so versier, hoeveel te meer sal Hy dan nie vir julle sorg nie, julle kleingelowiges? 

[31] “Julle moet julle dus nie bekommer en vra: ‘Wat moet ons eet of wat moet ons drink of wat moet ons aantrek?’ nie. 

[32] Dit is alles dinge waaroor die ongelowiges begaan is. Julle hemelse Vader weet tog dat julle dit alles nodig het. 

[33] Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. 

[34] “Moet julle dus nie oor mΓ΄re bekommer nie, want mΓ΄re bring sy eie bekommernis. Elke dag bring genoeg moeilikheid van sy eie.”

πŸ“– Bible

🎡  Song  🎡

♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡