Wys tans plasings met die etiket rus. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket rus. Wys alle plasings

Maandag, Julie 15, 2024

Jesus Het Gerus

 ♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡

Jesus Het Gerus.
Ons Moet Ook Rus.

Markus 6:30-32 AFR20‬
[30]  En die apostels het by Jesus byeengekom en Hom alles vertel wat hulle gedoen en onderrig het.
[31] Hy sΓͺ toe vir hulle: “Kom julle saam na 'n verlate plek en rus 'n bietjie op julle eie. Want daar was baie mense wat voortdurend gekom en gegaan het; hulle het selfs nie kans gekry om te eet nie.
[32] En hulle het in 'n boot vertrek na 'n verlate plek om op hulle eie te wees. 

Markus 4:38 AFR20‬
[38] Hy self [Jesus] was egter agter in die boot op die kussing aan die slaap. Hulle maak Hom toe wakker en sΓͺ vir Hom: “Meester, gee U nie om dat ons vergaan nie?” 

πŸ“– Bible

🎡  Song  🎡

♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡