♡~•~♡~•~🩷🄹🄴🅂🅄🅂🩷~•~♡~•~♡
Jesus Het Gerus.
Ons Moet Ook Rus.
Markus 6:30-32 AFR20
[30] En die apostels het by Jesus byeengekom en Hom alles vertel wat hulle gedoen en onderrig het.
[31] Hy sê toe vir hulle: “Kom julle saam na 'n verlate plek en rus 'n bietjie op julle eie.” Want daar was baie mense wat voortdurend gekom en gegaan het; hulle het selfs nie kans gekry om te eet nie.
[32] En hulle het in 'n boot vertrek na 'n verlate plek om op hulle eie te wees.
Markus 4:38 AFR20
[38] Hy self [Jesus] was egter agter in die boot op die kussing aan die slaap. Hulle maak Hom toe wakker en sê vir Hom: “Meester, gee U nie om dat ons vergaan nie?”
📖 Bible
🎵 Song 🎵
♡~•~♡~•~🩷🄹🄴🅂🅄🅂🩷~•~♡~•~♡