♡~•~♡~•~🩷🄹🄴🅂🅄🅂🩷~•~♡~•~♡
🕊'n Seëning🕊
Mag God jou bewaar en
sy lamp bo jou hoof skyn en jy
by sy lig die duisternis deurwandel.
Mag die verborgenheid van God
oor jou woonplek wees en
die Almagtige by jou wees.
Mag jou voetstappe gewas word in dikmelk
en die rots by jou strome van olie uitgiet.
In die geseënde Naam van ons Here Jesus, Amen.
(Geïnspireer uit Job 29:2-6)
♡🩷♡
JOB 29:2-6 AFR53
² Ag, was ek maar soos in die vorige maande, soos in die dae toe God my bewaar het;
³ toe sy lamp bo my hoof geskyn het, ek by sy lig die duisternis deurwandel het;
⁴ soos ek was in my herfsdae toe die verborgenheid van God oor my tent was;
⁵ toe die Almagtige nog by my was, my kinders rondom my;
⁶ toe my voetstappe gewas is in dikmelk en die rots by my strome van olie uitgegiet het.
📖 Bybel
🎵 Lied 🎵
♡~•~♡~•~🩷🄹🄴🅂🅄🅂🩷~•~♡~•~♡