Wys tans plasings met die etiket uitgestrekte arms. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket uitgestrekte arms. Wys alle plasings

Saterdag, April 04, 2015

Stort jou hart uit

Is jou hart seer, gebroke?  Is jou hart aan flarde?  Omdat mense, miskien selfs geliefdes jou baie seergemaak het?  Hardloop na jou Hemelse Vader en stort jou hart voor Hom uit.  Hy sal dit regmaak en jou vertroos.  Hy genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde.

God jou Vader het jou baie lief en wag vir jou met uitgestrekte arms.♥