Sondag, Augustus 11, 2024

Verlangende Bruid

 ♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡

♡Die Bruid Verlang na
die Bruidegom en
Soek Hom♡

♡Die Banket♡

HOOGLIED 1:2-4 AFR53
² Laat hy my kus met kusse van sy mond; want u liefde is kosteliker as wyn.
³ U salf is aangenaam van geur, u naam is soos salf wat uitgegiet is; daarom het die jonkvroue u lief.
Trek my agter u aan, laat ons gou maak! Die koning het my in sy binnekamers gebring. Ons wil juig en ons in u verheug, ons wil u liefde prys meer as wyn. Met reg het hulle u lief.

♡🩷♡
MATTHΓ‰ΓœS 25:6-13 AFR53
⁶ En middernag was daar 'n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!
⁷ Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.
⁸ En die wat dwaas was, sΓͺ aan die verstandiges: Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.
⁹ Maar die verstandiges antwoord en sΓͺ: Miskien sal daar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie. Maar gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself.
¹⁰ En onderwyl hulle gaan om te koop, het die bruidegom gekom. En die wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof, en die deur is gesluit.
¹¹ Later kom toe die ander [dwase] maagde ook en sΓͺ: Meneer, Meneer, maak vir ons oop!
¹² Maar hy antwoord en sΓͺ: Voorwaar ek sΓͺ vir julle, ek ken julle nie.
¹³ Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie.  

PSALMS 2:12 AFR53
¹² Kus die Seun, dat Hy nie toornig word en julle op die weg vergaan nie; want gou kan sy toorn ontvlam. Welgeluksalig is almal wat by Hom skuil!

πŸ“– Bybel

🎡  Lied  🎡
♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡


Saterdag, Augustus 03, 2024

Gemeenheid word Verhef

 ♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡
Ek skryf dit oor die rassistiese uitlating van 'n politieke party se raadslid in ons Suid-Afrikaanse parlement oor die minderheid 'wit' Afrikaners in ons land.

____________________________

Willie Aucamp, die DA se nasionale woordvoerder, het gesΓͺ:
Die raadslid se verklaring, wat 'n begeerte uitspreek om 'n 'boer te m*er' en sy uitlating dat hy 'die bloed van 'n Afrikaner wil hΓͺ', is 'n blatante vertoning van haatspraak en rassisme wat geen plek in ons demokratiese samelewing het nie.

Die EFF is ’n party van haat en chaos. Hulle is die ‘brekers’ wat poog om verdeeldheid te saai en geweld aan te blaas, wat die waardes van eenheid en respek waarop ons nasie gebou is, ondermyn.  
Bron:   dailymaverick.co.za
____________________________

Sien die paar sekondes snit in hierdie video van die raadslid se gemeenheid in die parlement. Dit is al wat hul party na die tafel bring, haat en rassisme teen die minderheid in hierdie land. (Die Demokratiese Alliansie het ook kriminele klagte teen die rassistiese raadslid gebring.) Ek hoop en bid dat geregtigheid sal seΓ«vier. Bid asseblief saam met ons, wie ook al hier lees.πŸ™πŸ»πŸ•Š️


Gemeenheid word Verhef

Psalms 12:2-9 AFR20

[2]  Verlos tog, Here! Want daar is nie meer getroue volgelinge nie; die betroubares onder die mense het verdwyn

[3] Die een mens belieg die ander; met vleiende lippe praat hulle uit twee monde. 

[4] Mag die Here al die vleiende lippe uitroei, die tonge wat grootpraat

[5] hulle wat sΓͺ: “Danksy ons tonge is ons sterk; ons lippe is onder ons beheer. Wie is heer oor ons?” 

[6] “VanweΓ« die geweld teen die magteloses, die gesug van die behoeftiges, gaan Ek nΓ³ΓΊ opstaan,” sΓͺ die Here. “Ek sal hulle wat daarna smag na veiligheid bring.” 

[7] Die Here se woorde is suiwer woorde, silwer wat gelouter is in 'n smeltoond in die grond, dit is sewe maal gesuiwer. 

[8] U, Here, moet hulle beskerm; U moet elkeen altyd veilig hou teen hierdie geslag. 

[9] Oral loop goddeloses rond, terwyl die gemeenheid van mensekinders hoogty vier.


Psalms 94:15
AFR20

Want die regspraak sal weer regverdig wees en almal met opregte harte sal dit steun.

πŸ“– Bybel

🎡  Lied  🎡

♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡


Donderdag, Augustus 01, 2024

Hernu Jou Denke

 ♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡

Hernu Jou Denke

1 Petrus 5:7 AFR83
Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle. 

Filippense 4:13
Ek is tot alles in staat deur Hom [Christus] wat my krag gee. 

Romeine 12:2
Julle moenie aan hierdie sondige wΓͺreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.

Hernu jou denke deur hoop te vind in God se woord.

Gebed:
“Here, dankie dat U my krag gee om alle toestande te trotseer—insluitend angs. Ek bid dat wanneer ek voel hoe angs insluip, ek krag sal vind in die waarhede in u Woord. Mag U woorde my in angstige oomblikke met hoop vervul. Mag hulle lig skyn in die donker van vrees en hartseer. En mag hulle waarhede elke leuen verjaag, elke gedagte wat nie van U is nie. In Jesus’ se naam, bid ek. Amen."

(Gebed deur 'American Bible Society')

πŸ“– Bible

🎡  Song  🎡

β„Ή️Lees 'Praying Through Anxiety' Leesplan deur American Bible Society beskikbaar op Youversion  Bybel toep. (bible.com)
♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡


Saterdag, Julie 27, 2024

Breek Angs se Greep

♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡

Breek Angs se Greep

Ontdek die bronne van jou angs.

Psalms 139:23-24 AFR20
²³ Ondersoek my, o God, en ken my hart; toets my, en ken my ontstellende gedagtes.
²⁴ Kyk of ek nie op 'n pad van verdriet is nie, en lei my op die ewige pad.

Lukas 17:5-6 AFR20
Toe sΓͺ die apostels vir die Here: “Gee ons meer geloof!”
En die Here antwoord: “As julle geloof soos 'n mosterdsaadjie gehad het, sou julle vir hierdie wildevyeboom gesΓͺ het, ‘Trek jou wortels uit die grond en gaan plant jouself in die see,’ en hy sou na julle geluister het.

Het jy vertrouensprobleme met God? Glo jy dat Hy jou liefhet en jou sal help wanneer jy bid en Hom vra? Jy moet in geloof bid en waar jy nie geloof het nie, vra God om jou meer geloof te gee.

Hou op om bang te wees vir vrees.
Geloof oorwin vrees.
Vertrou God en oorkom jou vrees.

2 Timoteus 1:7 AFR20
God het ons tog nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. 

Vra God om jou verstand te vernuwe.

Filippense 4:6-8 AFR20
Moet oor niks bekommerd wees nie, maar maak in alles julle versoeke deur gebed en smeking met danksegging aan God bekend.
En die vrede van God, wat alle begrip oortref, sal in Christus Jesus oor julle harte en gedagtes waak.
Verder, broers, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat lof verdien, ja, watter deug of watter prysenswaardige saak daar ook mag wees: rig julle gedagtes daarop. 

Kolossense 3:2 AFR20
² Bedink die dinge daarbo, nie die dinge op aarde nie. 

Jesaja 41:10 AFR20
¹⁰ Moenie bang wees nie, want Ek is by jou; moenie vrees nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou; ook help Ek en ondersteun Ek jou met my seΓ«vierende regterhand.

Psalms 4:9 AFR20
In vrede kan ek gaan lΓͺ en dadelik aan die slaap raak, want net U, Here, laat my veilig woon.

Josua 1:9 AFR20
Het Ek jou nie beveel, ‘Wees dapper en sterk’ nie? Moenie paniekbevange wees nie en moet jou nie laat afskrik nie, want die Here jou God is by jou, oral waar jy gaan.”

Word versterk deur God se woord.
Rig jou gebede en versoeke aan God.

1 Petrus 5:7 AFR20
deur al julle bekommernis op Hom te werp; want Hy gee om vir julle.

Praat met God oor jou vrese. Hy sal jou beslis help om dit deur Sy Gees te oorkom wanneer jy jou bekommernisse aan Jesus, jou Vredevors, gee en Hy sal jou Sy volmaakte vrede gee.πŸ•ŠπŸ©·

πŸ“– Bybel

🎡  Lied  🎡

♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡


Donderdag, Julie 25, 2024

Oorkom Angstigheid Se Leuens

 ♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡

Oorkom Angstigheid
Se Leuens Deur
God se Waarheid
In Sy Woord Te Glo

God het my lief en hy gee om.

1 Johannes 4:18 AFR20
¹⁸ In die liefde is daar geen vrees nie. Inteendeel, volmaakte liefde dryf die vrees na buite; want vrees het te doen met straf, en wie vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. 

God is in beheer.

Psalms 121:1-8 AFR20
¹ 'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: Waar sal my hulp vandaan kom?
² My hulp is van die Here, wat hemel en aarde gemaak het.
³ Hy sal nie toelaat dat jou voet struikel nie; jou Beskermer sal nie insluimer nie.
⁴ Kyk, die Beskermer van Israel sluimer nie in nie en Hy slaap nie.
⁵ Die Here is jou Beskermer; die Here is jou skaduwee aan jou regterhand.
⁶ Bedags sal die son jou nie skaad nie, en snags ook nie die maan nie.
⁷ Die Here sal jou beskerm teen elke onheil; Hy sal jou lewe beskerm.
⁸ Die Here sal jou uitgaan en jou terugkeer beskerm van nou af en vir altyd.

God sal my nooit in die steek laat nie.

Deuteronomium 31:6 AFR20
⁶  Wees dapper en sterk; moenie bang wees nie en moenie vir hulle skrik nie, want die Here jou God, Hy is die Een wat saam met jou gaan; Hy sal jou nie in die steek laat en jou nie verlaat nie.”

God het my beste belang in gedagte.

Romeine 8:28 AFR20
²⁸ Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir hulle wat Hom liefhet, vir hulle wat volgens sy voorneme geroep is; 

πŸ“– Bybel

🎡  Lied  🎡

♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡


Sondag, Julie 21, 2024

Angstigheid & Eensaamheid

♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡

Angstigheid & Eensaamheid

Wanneer Ontstellende Gedagtes Meer Word, Beur God se Vertroosting Jou Op

Psalms 94:18-19 AFR20‬
¹⁸ As ek dink my voet gaan swik, dan ondersteun u troue liefde my, Here. 

¹⁹ Wanneer ontstellende gedagtes meer word in 

my binneste, dan beur u vertroosting my op.


♡🩷♡
Psalms 18:36

U het vir my u skild van verlossing gegee,

u regterhand ondersteun my en u antwoord 

maak my sterk.


Psalms 66:9
⁹ [Prys ons God,] Hy wat aan ons lewe gee,

nie toelaat dat ons voete swik nie.


Psalms 121:3
Hy sal nie toelaat dat jou voet struikel nie;

jou Beskermer sal nie insluimer nie.


Jesaja 57:18
Sy paaie het Ek gesien, maar Ek sal hom genees.

Ek sal hom lei en hom met vertroosting vergoed. 

En vir hulle wat oor hom treur,


Jesaja 66:13
Soos iemand se moeder hom troos,

so sal Ek self julle troos;🩷

in Jerusalem sal julle getroos word.

πŸ“– Bybel

🎡  Lied  🎡

♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡


Donderdag, Julie 18, 2024

Bekommernisse Buite Beheer

 ♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡

Wanneer Bekommernis Buite Beheer Raak, Gee Dit Alles Vir Jesus

1 PETRUS 5:7 AFR83‬
[7] Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle. 

MATTEUS 6:25-34 AFR83‬
[25] “Daarom sΓͺ Ek vir julle: Moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle moet eet of drink nie, of oor julle liggaam, oor wat julle moet aantrek nie. Is die lewe nie belangriker as kos en die liggaam as klere nie? 

[26] Kyk na die wilde voΓ«ls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie; julle hemelse Vader sorg vir hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie? 

[27] Trouens, wie van julle kan deur hom te bekommer sy lewe met een enkele uur verleng? 

[28] En wat bekommer julle julle oor klere? Let op hoe groei die veldlelies: hulle swoeg nie en hulle maak nie klere nie.

 [29] Maar Ek sΓͺ vir julle: Selfs Salomo in al sy prag was nie geklee soos een van hulle nie. 

[30] As God dan die gras van die veld, wat vandag nog daar is en mΓ΄re verbrand word, so versier, hoeveel te meer sal Hy dan nie vir julle sorg nie, julle kleingelowiges? 

[31] “Julle moet julle dus nie bekommer en vra: ‘Wat moet ons eet of wat moet ons drink of wat moet ons aantrek?’ nie. 

[32] Dit is alles dinge waaroor die ongelowiges begaan is. Julle hemelse Vader weet tog dat julle dit alles nodig het. 

[33] Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. 

[34] “Moet julle dus nie oor mΓ΄re bekommer nie, want mΓ΄re bring sy eie bekommernis. Elke dag bring genoeg moeilikheid van sy eie.”

πŸ“– Bible

🎡  Song  🎡

♡~•~♡~•~πŸ©·πŸ„ΉπŸ„΄πŸ…‚πŸ…„πŸ…‚πŸ©·~•~♡~•~♡